Apep

Apep
Soort god  Egipties
God van Donkerte en chaos
Naam in hiërogliewe
O29
p p
Ouers Neith
Sibbes Ra
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Apep (Grieks: Apophis) was in die Egiptiese mitologie ’n bose god wat as ’n slang of draak uitgebeeld is; hy was die god van donkerte en chaos, dus die teenoorgestelde van Maät (orde en waarheid).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search